Genesis 5:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En al die dae van Kenan was nege honderd en tien jaar, en hy het gesterwe.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy was 910 jaar oud toe hy dood is.
Afrikaans 1933/1953
So was dan al die dae van Kenan nege honderd en tien jaar, en hy het gesterwe.
Afrikaans 1983
Kenan was dus 910 jaar toe hy gesterf het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kenan het altesaam 910 jaar lank geleef, en hy het gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Kenan was 910 jaar oud toe hy gesterf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kenan was dus 910 jaar oud toe hy gesterf het.