Genesis 5:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jered het honderd twee en sestig jaar gelewe, en hy het die vader van Henog gehad.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Jered 162 jaar oud was, is sy seun Henog gebore.
Afrikaans 1933/1953
Toe Jered honderd twee en sestig jaar oud was, het hy die vader van Henog geword.
Afrikaans 1983
Toe Jered 162 was, het hy die vader geword van Henog.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe Jered 162 jaar oud was, het hy Henog verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jered was 162 jaar oud toe hy pa geword het van Henog.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe Jered 162 was, is sy seun Henog gebore.