Genesis 5:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En al die dae van Jered was negehonderd twee en sestig jaar, en hy het gesterwe.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy was 962 jaar oud toe hy dood is.
Afrikaans 1933/1953
So was dan al die dae van Jered nege honderd twee en sestig jaar, en hy het gesterwe.
Afrikaans 1983
Jered was dus 962 jaar toe hy gesterf het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jered het altesaam 962 jaar lank geleef, en hy het gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jered was 962 jaar oud toe hy gesterf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jered was dus 962 jaar toe hy oorlede is.