Genesis 5:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Henog het met God gewandel, en hy was nie; want God het hom geneem.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het sy lewe lank baie naby aan God gelewe. Toe het hy verdwyn, want God het hom weggeneem.
Afrikaans 1933/1953
En Henog het met God gewandel; en hy was daar nie meer nie, want God het hom weggeneem.
Afrikaans 1983
Hy het naby God geleef en toe was hy nie meer daar nie, want God het hom na Hom toe weggeneem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Henog het naby God geleef, en hy was nie meer daar nie, want God het hom weggeneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Henog het God gedien, hy het naby God gelewe. Maar later was hy nie meer op die aarde nie, want God het hom weggeneem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Henog het baie naby aan God geleef, so naby dat hy op ’n dag net nie meer daar was nie. Hy was weg, want God het hom kom haal.