Genesis 5:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Metusalag het honderd sewe en tagtig jaar gelewe en die vader van Lameg geword.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Metusalag 187 jaar oud was, is sy seun Lameg gebore.
Afrikaans 1933/1953
Toe Metusalag honderd sewe en tagtig jaar oud was, het hy die vader van Lameg geword.
Afrikaans 1983
Toe Metusalag 187 was, het hy die vader geword van Lameg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe Metusalag 187 jaar oud was, het hy Lameg verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Metusalag was 187 jaar oud toe hy pa geword het van Lameg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe Metusalag 187 was, is sy seun Lameg gebore.