Genesis 5:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En al die dae van Metúsalag was nege honderd nege en sestig jaar, en hy het gesterwe.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy was 969 jaar oud toe hy dood is.
Afrikaans 1933/1953
So was dan al die dae van Metusalag nege honderd nege en sestig jaar, en hy het gesterwe.
Afrikaans 1983
Metusalag was dus 969 jaar toe hy gesterf het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Metusalag het altesaam 969 jaar lank geleef, en hy het gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Metusalag was 969 jaar oud toe hy gesterf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Metusalag was dus 969 jaar toe hy gesterf het.