Genesis 5:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Lameg het honderd twee en tagtig jaar gelewe, en hy het 'n seun verwek.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Lameg 182 jaar oud was, is sy seun Noag gebore.
Afrikaans 1933/1953
Toe Lameg honderd twee en tagtig jaar oud was, het hy 'n seun verwek
Afrikaans 1983
Toe Lameg 182 was, het hy die vader geword van 'n seun.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe Lameg 182 jaar oud was, het hy 'n seun verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Lameg was 182 jaar oud toe hy pa geword het. Sy vrou het 'n seun gekry
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe Lameg 182 was, is sy seun gebore.