Genesis 5:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En al die dae van Lameg was sewe honderd sewe en sewentig jaar, en hy het gesterwe.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy was 777 jaar oud toe hy dood is.
Afrikaans 1933/1953
So was dan al die dae van Lameg sewe honderd sewe en sewentig jaar, en hy het gesterwe.
Afrikaans 1983
Lameg was dus 777 jaar toe hy gesterf het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Lameg het altesaam 777 jaar lank geleef, en hy het gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Lameg was 777 jaar oud toe hy gesterf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Lameg was dus 777 jaar oud toe hy dood is.