Genesis 5:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Noag was vyf honderd jaar oud, en Noag was die vader van Sem, Gam en Jafet.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Noag 500 jaar oud was, het hy drie seuns gehad, naamlik Sem, Gam en Jafet.
Afrikaans 1933/1953
En Noag was vyf honderd jaar oud, en Noag het die vader geword van Sem, Gam en Jafet.
Afrikaans 1983
Toe Noag 500 was, het hy die vader geword van Sem, Gam en Jafet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe Noag 500 jaar oud was, het hy Sem, Gam en Jafet verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe Noag 500 jaar oud was, het hy drie seuns gehad. Hulle name was Sem, Gam en Jafet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Noag was 500 jaar oud toe sy seuns, Sem, Gam en Jafet, gebore is.