Genesis 5:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Set het honderd en vyf jaar gelewe en die vader van Enos.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Set 105 jaar oud was, is sy seun Enos gebore.
Afrikaans 1933/1953
Toe Set honderd en vyf jaar oud was, het hy die vader van Enos geword.
Afrikaans 1983
Toe Set 105 was, het hy die vader geword van Enos.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe Set 105 jaar oud was, het hy Enos verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Set was 105 jaar oud toe hy pa geword het van Enos.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe Set 105 was, is sy seun Enos gebore.