Genesis 5:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Set het ná die geboorte van Enos nog agt honderd en sewe jaar gelewe en seuns en dogters verwek.
Afrikaans (NLV) 2011
Ná die geboorte van Enos het Set nog 807 jaar gelewe. Hy het ook ander seuns en dogters gehad.
Afrikaans 1933/1953
En Set het ndie geboorte van Enos nog agt honderd en sewe jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
Afrikaans 1983
Set het na die geboorte van Enos nog 807 jaar geleef en het seuns en dogters gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Nadat hy Enos verwek het, het Set nog 807 jaar lank geleef; en hy het seuns en dogters verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarna het Set nog 807 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Set het na Enos se geboorte nog 807 jaar geleef en ook nog ander seuns en dogters gehad.