Genesis 5:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Enos het negentig jaar gelewe, en hy was die vader van Kenan.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Enos 90 jaar oud was, is sy seun Kenan gebore.
Afrikaans 1933/1953
Toe Enos negentig jaar oud was, het hy die vader van Kenan geword.
Afrikaans 1983
Toe Enos 90 was, het hy die vader geword van Kenan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe Enos 90 jaar oud was, het hy Kenan verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Enos was 90 jaar oud toe hy pa geword het van Kenan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe Enos 90 was, is sy seun Kenan gebore.