Genesis 50:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Josef sê vir hulle: Moenie vrees nie, want is ek in die plek van God?
Afrikaans (NLV) 2011
Maar Josef sê vir hulle: “Moenie vir my bang wees nie. Ek is nie in God se skoene om julle te straf nie.
Afrikaans 1933/1953
Maar Josef het hulle geantwoord: Moenie bevrees wees nie; want is ek in die plek van God?
Afrikaans 1983
Maar Josef het hulle geantwoord: “Moenie bang wees nie. Ek is nie God nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Josef het vir hulle gesê: “Moenie bang wees nie, want is ek in God se plek?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar Josef het vir hulle gesê: “Moenie bang wees nie, ek is nie God nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Josef het gesê: “Moet tog nie bang wees nie. Ek is mos nie God nie.