Genesis 50:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Farao: Trek op en begrawe jou vader soos hy jou laat sweer het.
Afrikaans (NLV) 2011
Die farao het ingestem: “Gaan en begrawe jou pa soos jy belowe het.”
Afrikaans 1933/1953
En Farao sê: Trek op en begrawe jou vader soos hy jou laat sweer het.
Afrikaans 1983
Die farao het geantwoord: “Gaan, en begrawe jou vader soos hy jou met 'n eed laat beloof het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die farao het gesê: “Trek op en gaan begrawe jou vader, soos hy jou laat sweer het.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die farao het vir Josef gesê: “Gaan begrawe jou pa soos jy vir hom belowe het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die koning het geantwoord: “Gaan begrawe jou pa, want jy het hom jou woord gegee.”