Genesis 6:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die aarde was ook verdorwe voor God, en die aarde was vol geweld.
Afrikaans (NLV) 2011
Teen hierdie tyd was die aarde volgens die oordeel van God korrup en vol geweld.
Afrikaans 1933/1953
Maar die aarde was verdorwe voor die aangesig van God, en die aarde was vol geweld.
Afrikaans 1983
Die aarde was korrup in die oë van God, vol geweld;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die aarde was deur en deur sleg voor God; die aarde was vol geweld.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het gesien al die ander mense op die aarde is sleg en wreed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
In die oë van God was die aarde vol boosheid. Oral was daar korrupsie en wetteloosheid.