Genesis 6:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar Noag het genade gevind in die oë van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar die Here was Noag goedgesind.
Afrikaans 1933/1953
Maar Noag het genade gevind in die oë van die HERE.
Afrikaans 1983
Maar Noag is deur die Here begenadig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Noag het guns gevind in die oë van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar die Here was tevrede met Noag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Een mens het egter alles vrygespring: dit was Noag. Die Here was lief vir hom.