Genesis 7:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Almal in wie se neusgate die asem van die lewe was, van alles wat in die droë land was, het gesterf.
Afrikaans (NLV) 2011
Alles wat asemhaal op die droë grond het doodgegaan.
Afrikaans 1933/1953
Alles wat die asem van die lewensgees in sy neusgate gehad het, alles wat op die droë grond was, het doodgegaan.
Afrikaans 1983
alles wat die lewensasem in die neus gehad het, alles wat op land geleef het, is dood.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Alles wat lewensasem in hulle neuse gehad het, alles wat op droë grond was, het gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Alles wat asemhaal, het verdrink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Alles wat op die aarde asemgehaal het, is uitgewis.