Genesis 8:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy het nog sewe dae gebly; en hy het weer die duif uit die ark uitgestuur;
Afrikaans (NLV) 2011
Sewe dae later het Noag weer die duif uitgelaat.
Afrikaans 1933/1953
Daarna het hy weer sewe dae gewag. Toe stuur hy die duif weer uit die ark.
Afrikaans 1983
Noag het toe nog sewe dae gewag en weer die duif uit die ark uit losgelaat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het daarna nog sewe dae gewag en weer die duif uit die ark losgelaat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Noag het nog sewe dae gewag. Hy het die duif toe weer laat uitvlieg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
’n Week later het hy weer die ark se luik oopgemaak en die duif uitgestuur.