Genesis 9:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Noag het 'n landbouer begin word, en hy het 'n wingerd geplant.
Afrikaans (NLV) 2011
Ná die vloed het Noag die grond bewerk en ’n wingerd geplant.
Afrikaans 1933/1953
En Noag het as landbouer 'n wingerd begin plant.
Afrikaans 1983
Noag was 'n boer, die eerste wat 'n wingerd geplant het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Noag, 'n man van die grond, was die eerste wat 'n wingerd geplant het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Noag was 'n boer en hy het 'n wingerd geplant.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Noag was ’n boer en hy was die eerste mens wat ná die vloed weer ’n wingerd geplant het.