Genesis 9:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy sê: Geloofd sy die HERE, die God van Sem! en Kanaän sal sy dienaar wees.
Afrikaans (NLV) 2011
Noag sê ook: “Prys die Here, die God van Sem! Kanaän sal Sem se slaaf wees.
Afrikaans 1933/1953
Verder het hy gesê: Geseënd is die HERE, die God van Sem. Maar Kanaän moet sy dienskneg wees.
Afrikaans 1983
Verder het hy gesê: “Prys die Here, die God van Sem! Kanaän moet Sem se slaaf wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het ook gesê: “Die Here, die God van Sem, moet geprys word! Kanaän moet Sem se slaaf wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Noag het ook gesê: “Prys die Here, die God van Sem! Kanaän sal Sem se slaaf wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Van Sem het hy gesê: “Loof die Here, die God van Sem. Kanaän sal nog Sem se vuilwerk doen.”