Genesis 9:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Noag het ná die vloed drie honderd en vyftig jaar gelewe.
Afrikaans (NLV) 2011
Ná die vloed het Noag nog 350 jaar gelewe.
Afrikaans 1933/1953
En Noag het ndie vloed drie honderd en vyftig jaar gelewe.
Afrikaans 1983
Na die oorstroming het Noag nog drie honderd en vyftig jaar geleef.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ná die vloed het Noag nog driehonderd-en-vyftig jaar lank geleef.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Noag het nog 350 jaar ná die watervloed gelewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Na die vloed het Noag nog 350 jaar geleef.