Habakkuk 2:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want die klip sal uit die muur uitroep, en die balk uit die hout sal dit antwoord.
Afrikaans (NLV) 2011
Die stene in die mure van julle huise skree uit oor wat julle gedoen het. Die klag teen julle weerklink teen die balke in die plafon.
Afrikaans 1933/1953
Want die steen uit die muur roep, en die balk uit die timmerasie gee hom antwoord.
Afrikaans 1983
Selfs die klippe in die mure skreeu oor wat jy gedoen het, en die balke skreeu saam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want klippe roep uit die mure om hulp, en balke uit die houtwerk antwoord hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Want die klippe en die hout in julle huise het gesien wat julle gedoen het, hulle sal skree en vertel wat hulle gesien het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die stene waarmee julle huise gebou is, sal klagtes teen julle uitskree en die balke in die dak sal dit eggo.