Habakkuk 3:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het deur die land getrek in verontwaardiging, U het die heidene in toorn gedors.
Afrikaans (NLV) 2011
U stap oor die aarde in verontwaardiging, U vertrap die nasies in u woede.
Afrikaans 1933/1953
In grimmigheid betree U die aarde, in toorn dors U die nasies.
Afrikaans 1983
In u gramskap stap U oor die aarde, in u toorn vertrap U die nasies.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
In verontwaardiging stap U oor die aarde, in toorn trap U nasies plat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U is kwaad, U kom na die aarde. U is kwaad, U kom die volke straf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
In sy woede trek Hy oor die aarde om die nasies te straf.