Habakkuk 3:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Voor hom het die pes gegaan, en brandende kole het by sy voete uitgegaan.
Afrikaans (NLV) 2011
Pes gaan voor Hom uit, dodelike plae volg in sy voetspore.
Afrikaans 1933/1953
Voor Hom uit loop die pes, en 'n koorsgloed trek uit agter Hom aan.
Afrikaans 1983
Voor Hom uit gaan die pes, in sy voetstappe volg die dood.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Voor Hom loop pessiektes, op sy spore volg plae.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Waar Hy kom, word mense siek, en wanneer Hy weggaan, dan sterf hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die teenwoordigheid van die Here veroorsaak vir sommige mense die dood.