Haggai 1:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom is die hemel oor jou van dou teruggehou, en die aarde van sy vrugte.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit is die rede hoekom daar nie dou uit die hemel kom nie en die aarde nie graan oplewer nie.
Afrikaans 1933/1953
Daarom het die hemel bo julle die dou ingehou en die aarde het sy opbrings teruggehou.
Afrikaans 1983
Dit is oor julle dat die hemel sy reën en die aarde sy opbrengs teruggehou het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Daarom het die hemel bo júlle die dou teruggehou en die aarde sy opbrengs.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom het die grond droog geword en dit het min koring gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit is julle eie skuld dat dit nie reën nie en niks wil groei nie.