Haggai 1:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe kom die woord van die HERE deur die profeet Haggai en sê:
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het toe deur die profeet Haggai die volgende boodskap gestuur:
Afrikaans 1933/1953
So het die woord van die HERE dan gekom deur die diens van die profeet Haggai en gesê:
Afrikaans 1983
Toe het die woord van die Here weer deur die profeet Haggai gekom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die woord van die Here het gekom by monde van die profeet Haggai:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het vir Haggai gestuur om vir hulle 'n boodskap te bring: Die Here het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarom wil Hy hê dat Haggai ’n paar dinge vir hulle moet sê.