Haggai 1:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Nou dan, so sê die HERE van die leërskare: Oorweeg jou maniere.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here, die Almagtige, sê: Dink ’n bietjie na oor hoe sake vir julle staan!
Afrikaans 1933/1953
So sê die HERE van die leërskare dan nou: Gee ag op wat julle wedervaar het:
Afrikaans 1983
Daarom, so sê die Here die Almagtige: Neem ter harte wat met julle gebeur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom,” so sê die Here, Heerser oor alle magte, “neem ter harte wat julle beleef het:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En nou sê die Here wat oor alles regeer: “Dink oor alles wat met julle gebeur het:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here sê vir die mense van Juda: “Dink mooi na oor wat op die oomblik aan die gang is.