Haggai 1:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So sê die HERE van die leërskare: Oorweeg jou maniere.
Afrikaans (NLV) 2011
“Die Here, die Almagtige, sê: Dink ’n bietjie na oor hoe sake vir julle staan!
Afrikaans 1933/1953
So sê die HERE van die leërskare: Gee ag op wat julle wedervaar het!
Afrikaans 1983
So sê die Here die Almagtige: Neem ter harte wat met julle gebeur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
So sê die Here, Heerser oor alle magte: “Neem ter harte wat julle beleef het:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here wat oor alles regeer, sê: “Dink oor wat met julle gebeur het
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here sê weer: “Dink mooi na oor wat aan die gang is.