Haggai 2:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Op die vier en twintigste dag van die negende maand, in die tweede jaar van Daríus, het die woord van die HERE deur die profeet Haggai gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Op 18 Desember van die tweede jaar wat Darius koning was, het die Here die volgende boodskap deur die profeet Haggai gestuur:
Afrikaans 1933/1953
Op die vier en twintigste van die negende maand in die tweede jaar van Dar¡us, het die woord van die HERE gekom deur die diens van die profeet Haggai en gesê:
Afrikaans 1983
Op die vier en twintigste van die negende maand, in die tweede regeringsjaar van Darius, het die woord van die Here tot die profeet Haggai gekom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Op die vier-en-twintigste dag van die negende maand, in die tweede regeringsjaar van Darius, het die woord van die Here gekom tot die profeet Haggai:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Op die 24ste dag van die negende maand, in die tweede jaar nadat Darius koning geword het, het die Here met die profeet Haggai gepraat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Op 18 Desember 520 v.C., weer in die tweede jaar wat Darius koning was, het die Here nog ’n opdrag vir Haggai gegee.