Haggai 2:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So sê die HERE van die leërskare: Vra nou die priesters oor die wet en sê:
Afrikaans (NLV) 2011
“Die Here, die Almagtige, sê: Vra vir die priesters die volgende vraag oor die gebooie:
Afrikaans 1933/1953
So sê die HERE van die leërskare: Vra tog aan die priesters inligting uit die wet en sê:
Afrikaans 1983
So sê die Here die Almagtige: Vra tog by die priesters leiding oor hierdie saak:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“So sê die Here, Heerser oor alle magte, ‘Vra vir die priesters 'n beslissing hieroor:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here wat oor alles regeer, het gesê: “Vra vir die priesters:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy moes na die priesters toe gaan met ’n probleemvraag en hulle moes die antwoord gee.