Haggai 2:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Spreek met Serubbabel, goewerneur van Juda, en sê: Ek sal die hemel en die aarde laat skud;
Afrikaans (NLV) 2011
“Sê vir Serubbabel, die goewerneur van Juda, dat Ek op die punt staan om die hemel en die aarde te skud.
Afrikaans 1933/1953
Spreek met Serubb bel, die goewerneur van Juda, en sê: Ek sal die hemel en die aarde laat bewe.
Afrikaans 1983
Sê vir Serubbabel die goewerneur van Juda: Ek gaan die hemel en die aarde laat bewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Sê vir Serubbabel, die streekgoewerneur van Juda, ‘Ek gaan die hemel en die aarde laat bewe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Sê vir Serubbabel, die goewerneur van Juda: Ek sal die hemel en die aarde skud.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy moes vir Serubbabel sê dat die Here die hemel en die aarde deur ’n aardbewing gaan skud.

Recommended Reading