Hebrews 1:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En van die engele sê Hy: Hy wat sy engele geeste maak en sy dienaars 'n vuurvlam.
Afrikaans (NLV) 2011
God sê van die engele: “Hy verander sy engele in stormwinde, sy dienaars in vuurvlamme.”
Afrikaans 1933/1953
En van die engele sê Hy wel: Hy wat van sy boodskappers winde maak en van sy dienaars vuurvlamme;
Afrikaans 1983
Van die engele sê Hy: “Hy maak sy engele stormwinde en sy dienaars vuurvlamme.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Oor die engele sê Hy: “Hy maak sy engele stormwinde, en sy dienaars vuurvlamme.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God sê van die engele: God stuur sy engele soos Hy die winde stuur, die weerlig werk vir Hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wanneer God van die hemelse wesens praat, sê Hy wel: “God maak sy boodskappers soos die wind en sy dienaars soos weerligstrale.”