Hebrews 1:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar aan die Seun sê Hy: U troon, o God, is vir ewig en altyd; 'n septer van geregtigheid is die septer van u koninkryk.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar vir die Seun sê Hy: “U troon, o God, staan vir altyd onwankelbaar vas. U koninklike heerskappy word gekenmerk deur regverdigheid.
Afrikaans 1933/1953
maar van die Seun: U troon, o God, is tot in alle ewigheid, die septer van u koninkryk is 'n regverdige septer;
Afrikaans 1983
Maar van die Seun sê Hy: “U troon, o God, staan vir ewig vas, met u koninklike septer laat U reg geskied.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar vir die Seun sê Hy: “U troon, o God, is vir ewig en ewig, en die septer van geregtigheid is die septer van u koninkryk!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar God sê oor die Seun: U, o God, sal altyd Koning bly, U is regverdig wanneer U oor mense regeer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar van sy Seun sê Hy: “U, o God, sal vir ewig en altyd heers. Soos ’n koning sal U vir altyd goed en reg regeer.