Hebrews 10:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en hy het 'n hoëpriester oor die huis van God;
Afrikaans (NLV) 2011
Wat meer is, ons het ’n groot priester wat toesig hou oor die huis van God.
Afrikaans 1933/1953
en ons 'n groot Priester oor die huis van God het,
Afrikaans 1983
En terwyl ons Hom ook as groot priester oor die huis van God het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en ons het 'n groot Priester oor die huis van God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En Jesus is nou ons Groot Hoëpriester, Hy sorg vir almal wat aan God behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Christus is die groot priester wat in beheer is in God se huis.