Hebrews 10:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
In brandoffers en sondeoffers het jy geen behae gehad nie.
Afrikaans (NLV) 2011
U was nie tevrede met brandoffers of sonde-offers nie.
Afrikaans 1933/1953
Brandoffers en sondoffers het U nie behaag nie.
Afrikaans 1983
Brandoffers en sondeoffers het U nie behaag nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
ja, •brandoffers en •reinigingsoffers het U nie tevrede gestel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U het nie gevra dat ons brand-offers en sonde-offers moet bring nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Diere wat verbrand word ter wille van al die verkeerde dinge wat mense gedoen het, stel U nie in belang nie.