Hebrews 11:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van wie gesê is: In Isak sal jou nageslag genoem word;
Afrikaans (NLV) 2011
aan wie gesê is: “Isak is die seun uit wie jou nageslag gebore sal word.”
Afrikaans 1933/1953
aan wie gesê is: In Isak sal jou nageslag genoem word -- want hy het gereken dat God mag het om selfs uit die dode op te wek;
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
aan wie gesê is, “Deur Isak sal daar vir jou 'n nageslag wees”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het van Abraham se seun gesê: “ Die nageslag van Isak sal jou nageslag wees.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***