Hebrews 13:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Genade sy met julle almal. Amen. (Geskryf aan die Hebreërs uit Italië, deur Timothy.)
Afrikaans (NLV) 2011
Mag God se genade met julle almal wees.
Afrikaans 1933/1953
Die genade sy met julle almal! Amen.
Afrikaans 1983
Die genade van God sal by julle almal wees!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die genade bly met julle almal!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek bid dat God genadig sal wees vir julle almal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Mag God goed wees vir julle, meer as wat julle ooit verdien.