Hebrews 2:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom moet ons des te meer ag gee op die dinge wat ons gehoor het, sodat ons dit nie ooit sou laat glip nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Ons moet dus baie styf vashou aan die boodskap wat ons gehoor het sodat ons tog nie dalk wegdryf nie.
Afrikaans 1933/1953
Daarom moet ons des te meer ag gee op wat ons gehoor het, dat ons nie miskien wegdrywe nie.
Afrikaans 1983
Om hierdie rede moet ons soveel kragtiger vasgryp aan wat ons gehoor het, sodat ons nie dalk wegdrywe nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom moet ons soveel te meer aandag gee aan dit wat ons gehoor het, sodat ons nie dalk wegdryf nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom moet ons baie meer luister na die dinge wat die Seun vir ons kom sê het. Ons moet dit doen sodat ons nie word soos 'n skip wat by die hawe verbydryf nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ons moet wat ons gehoor het nie so ligtelik opneem nie. Ons moet ernstig daaroor wees sodat ons nie dalk op die verkeerde pad beland nie.