Hebrews 3:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat getrou was aan Hom wat hom aangestel het, soos Moses ook in sy hele huis getrou was.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy was getrou aan God wat Hom aangestel het, net soos Moses getrou gedien het in God se hele huishouding.
Afrikaans 1933/1953
wat getrou was aan Hom wat Hom aangestel het, net soos Moses ook in sy hele huis.
Afrikaans 1983
Hy is getrou aan God wat Hom aangestel het, soos ook Moses getrou was in die hele huis van God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy wat getrou is aan die Een wat Hom aangestel het, soos wat ook Moses getrou was in die hele huis van God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het alles goed gedoen wat God gesê het Hy moet doen, soos Moses ook alles goed gedoen het vir almal wat aan God behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God het Jesus aangestel en Jesus het alles gedoen soos God dit van Hom verwag het, net soos Moses destyds getrou gedoen het wat God wou hê.