Hebrews 3:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want elke huis word deur iemand gebou; maar Hy wat alles gebou het, is God.
Afrikaans (NLV) 2011
Want elke huis het ’n bouer, maar God is die bouer van alles.
Afrikaans 1933/1953
want elke huis word deur iemand gebou, maar Hy wat alle dinge gebou het, is God.
Afrikaans 1983
Elke huis word deur iemand gebou, maar God is die Een wat alles gebou het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Elke huis word immers deur iemand gebou, maar God is die Een wat alles gebou het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Want dit is 'n mens wat 'n huis bou, maar dit is God wat alles gemaak het wat daar is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Elke huis moet deur iemand gebou word, maar dit is God wat almal en alles bou.