Hebrews 3:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom (soos die Heilige Gees sê: Vandag as julle sy stem sal hoor,
Afrikaans (NLV) 2011
Julle moet dus luister wanneer die Heilige Gees die volgende sê: “Vandag wanneer julle sy stem hoor,
Afrikaans 1933/1953
Daarom, soos die Heilige Gees spreek: Vandag as julle sy stem hoor,
Afrikaans 1983
Luister daarom na wat die Heilige Gees sê: “Vandag, as julle sy stem hoor,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom, soos die Heilige Gees sê: “Vandag, as julle sy stem hoor,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom, die Heilige Gees sê: Vandag, wanneer julle luister na wat God sê,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Luister na wat die Heilige Gees sê: “Vandag, as julle God met julle hoor praat,