Hebrews 6:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en gesê: Waarlik, ek sal jou seën, en ek sal jou vermenigvuldig.
Afrikaans (NLV) 2011
“Ek sal jou vir seker ryklik seën en Ek sal aan jou ’n baie groot nageslag gee.”
Afrikaans 1933/1953
en gesê: Voorwaar, Ek sal jou ryklik seën en jou grootliks vermeerder.
Afrikaans 1983
en gesê: “Ek sal jou beslis ryklik seën en jou 'n baie groot nageslag gee.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het gesê: “Ek sal jou ryklik seën, en jou veelvuldig laat vermeerder.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en gesê het: “ So seker soos Ek lewe, Ek sal jou baie seën, Ek sal jou nageslag baie maak.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
gesê: “Ek sal baie goed vir jou wees en vir jou ’n groot nageslag gee.”