Hosea 1:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En in dié dag sal Ek die boog van Israel verbreek in die dal van Jísreël.
Afrikaans (NLV) 2011
Dan sal Ek sy militêre mag in die Jisreëlvlakte vernietig.”
Afrikaans 1933/1953
Ja, in die dag sal Ek die boog van Israel verbreek in die laagte van J¡sreël.
Afrikaans 1983
Dié dag sal Ek die leër van Israel vernietig in die Jisreëlvlakte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Op daardie dag sal Ek die boog van Israel breek op die vlakte van Jisreël.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Daardie dag sal Ek vyande laat kom om oorlog te maak teen Israel, en hulle sal die mense van Israel oorwin in die Jisreël-vallei.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek gaan Israel se weermag in die vlakte van Jisreël op sy knieë dwing.”