Hosea 3:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom het ek haar vir my gekoop vir vyftien sikkels silwer en vir 'n homer gars en 'n halwe homer gars.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het haar toe gekoop vir vyftien stukke silwer en 100 kilogram gars.
Afrikaans 1933/1953
Toe het ek haar vir my gekoop vir vyftien sikkels silwer en anderhalf homer gars.
Afrikaans 1983
Ek het toe vir my 'n vrou gekry vir vyftien stukke silwer en honderd kilogram gars.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het haar toe vir my gehuur vir vyftien silwerstukke en 'n gomer en 'n letek gars.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het toe vir my so 'n vrou gekoop. Ek het 15 stukke silwer betaal en ook een en 'n halwe gomer gars.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het haar toe gaan terugkoop van haar nuwe man. Ek het vir hom geld en 150 kilogram gars en wyn vir haar gegee.