Hosea 8:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Israel sal tot My roep: My God, ons ken U.
Afrikaans (NLV) 2011
Nou pleit Israel by My: ‘Help ons, want ons ken U, ons God!
Afrikaans 1933/1953
My roep hulle toe: My God, ons, Israel, ken U.
Afrikaans 1983
Hulle roep na My om hulp: “Ons is aan U toegewy, ons God! Ons is Israel.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Na My roep hulle om hulp, ‘My God, ons, Israel, ken U!’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle roep en sê vir My: ‘U is ons God. Ons is u volk Israel, ons is naby U.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle roep nou verniet: ‘My God! Israel is getrou aan U!’