Isaiah 1:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As julle kom om voor my te verskyn, wie het dit van julle hand geëis, om my voorhowe te betree?
Afrikaans (NLV) 2011
Wie het julle beveel om voor My te verskyn, om my voorhowe te vertrap?
Afrikaans 1933/1953
As julle kom om voor my aangesig te verskyn, wie het dit van julle hand geëis -- om my voorhowe te vertrap?
Afrikaans 1983
As julle kom om voor My te verskyn, wie het julle gevra om my voorhowe te kom vertrap?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wanneer julle kom om voor My te verskyn – wie eis dit van julle om my voorhowe te vertrap?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het nie gesê julle moet na my tempel kom en die plek stukkend trap wanneer julle offers bring nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wie het julle gevra om die voorportale van my tempel so te kom vertrap met hierdie waardelose offers? Julle trap net die plek vuil met al hierdie diere.