Isaiah 1:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As julle gewillig en gehoorsaam is, sal julle die goeie van die land eet;
Afrikaans (NLV) 2011
As julle gewillig is en My maar net gehoorsaam, sal julle die goeie gawes van die aarde eet.
Afrikaans 1933/1953
As julle gewillig is en luister, sal julle die goeie van die land eet.
Afrikaans 1983
As julle gehoorsaam wil wees, sal julle die goeie van die land eet,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
As julle gewillig is en luister – die goeie van die land sal julle geniet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
As julle luister na My, dan sal dit goed gaan met julle hier in die land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As julle na My wil luister en My toelaat om julle te help, sal julle ’n goeie bestaan in hierdie land kan maak,