Isaiah 1:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die vernietiging van die oortreders en van die sondaars sal saam wees, en die wat die HERE verlaat, sal verteer word.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar opstandelinge en sondaars sal ten volle vernietig word, want hulle weier om terug te kom na die Here.
Afrikaans 1933/1953
Maar daar sal verbreking wees van die oortreders en die sondaars almal saam; en die wat die HERE verlaat, sal omkom.
Afrikaans 1983
Wie oortree en sondig, sal almal verpletter word. Wie die Here verlaat, sal te gronde gaan,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sowel oortreders as sondaars sal verpletter word; wie die Here verlaat, sal omkom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar die mense wat nie luister nie en sonde doen en nie by die Here wil bly nie, hulle sal swaarkry en sterf.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar Hy sal al die sondaars en opstandiges saam vernietig. Hy sal dié wat die rug vir Hom gedraai het, voor Hom wegvee.