Isaiah 1:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want julle sal wees soos 'n eikeboom waarvan die blare verdor, en soos 'n tuin wat geen water het nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Julle sal verlep soos ’n eikeboom of verdor soos ’n tuin sonder water.
Afrikaans 1933/1953
Want julle sal wees soos 'n terpentynboom waarvan die blare verdor, en soos 'n tuin wat geen water het nie.
Afrikaans 1983
Julle sal wees soos bome waarvan die blare verdroog het, soos tuine sonder water.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, julle sal wees soos 'n terebintboom waarvan die blare verwelk, soos 'n tuin wat geen water kry nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle sal word soos 'n boom wanneer sy blare droog word, soos 'n tuin wat nie water kry nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dan sal julle self soos verdroogde akkerbome lyk, soos ’n tuin wat nooit water kry nie.