Isaiah 10:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy sal die bosse van die woud met yster afkap, en die Líbanon sal deur 'n held val.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Magtige Een sal die vyand verslaan, soos ’n byl die groot bome van die Libanon afkap.
Afrikaans 1933/1953
en Hy sal die digte takke van die bos met die yster omkap, en die L¡banon sal val deur die Heerlike.
Afrikaans 1983
Die Here sal die digte takke van die bos met 'n byl afkap; die Libanon sal val voor die magtige God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy sal die struikgewas in die bos uitkap met 'n ysterwerktuig, en die Libanon, die magtige, sal val.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Sterk God sal die plante in die bos afkap met 'n byl. Hy sal die bome van die Libanon-bos laat omval.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here sal hulle uitkap soos mens ’n hele bos met ’n byl uitkap, selfs die Libanon se mooiste bome sal voor Hom val.